Ruan wen gholfdag

0
347
Laerskool Kruinpark se hoof, Thomas Steenkamp, Saterdag in aksie tydens dié skool se gholfdag by Graceland-buiteklub.

Onderwysers het op Saterdag, 7 Mei kragte gemeet en ’n potjie gholf geniet by Laerskool Kruinpark se gholfdag by Graceland-buiteklub.
Ruan de Viliers was die wenner van die dag met 44 punte.
T. Schoeman was tweede, ook met 44 punte en Q. Martin was derde met 43 punte.
Joanet Joubert, skakelbeampte van Laerskool Kruinpark, het Pam Golding, die hoofborg van die gholfdag, bedank.

Laerskool Kruinpark se hoof, Thomas Steenkamp, Saterdag in aksie tydens dié skool se gholfdag by Graceland-buiteklub.
Laerskool Kruinpark se hoof, Thomas Steenkamp, Saterdag in aksie tydens dié skool se gholfdag by Graceland-buiteklub.
Dewald Ludick het Saterdag aan Laerskool Kruinpark se gholfdag by Graceland-buiteklub deelgeneem.

Johann Grib van Laerskool Kruinpark in aksie tydens dié skool se gholfdag.

Ruan de Villiers het Kruinpark se gholfdag gewen. Hiér is hy by Arina Visser (voorsitter van Kruinpark) en Nico Wiggill (adjunkhoof).