Secunda se o.11-skaakspan presteer

0
135

Laerskool Secunda se o.11-skaakspan het onlangs aan die Sasol-sportnaweek wat by Curro Secunda gehou is, deelgeneem en ’n tweede plek behaal.
Dié span bestaan uit (voor) Carla Lehaine, Neil Stroebel, Jayden de Nobrega en Ruben Killian. Agter is hul afrigter, Larissa Potgieter, Chane Scheepers en Lie-Chaen Muller.

LS Secunda - skaak