Secunda-leerlinge dring deur na Muurbalkampioenskap

0
349

Dié leerlinge van Hoërskool Secunda is die afgelope naweek by die Suid-Afrikaanse Muurbalkampioenskap in Bloemfontein gekies vir die Suid-Afrikaanse Plattelandse-muurbalspan.
Hulle is Jordan Butland, Anene Visser, FG Visser (beste speler in SA Plattelande) en Franco van Tonder.

HS SEcunda - muurbal