Mense bloei vir gevangenes

0
498

Secunda Bloeddiens het Saterdag hul jaarlikse Geboei om te Bloei Promosie aangebied en verskeie bekendes in die gemeenskap, is in hegtenis geneem en gevange gehou.
Bloed was die prys wat betaal moes word om dié gevangenes vry te laat.
Die GPF (gemeenskaps-polisiëringsforum) het ook ’n stalletjie gehad en eetgoed verkoop om geld in te samel.

IMG_4081 IMG_4083 IMG_4085 IMG_4087 IMG_4089 IMG_4095 IMG_4097 IMG_4098 IMG_4099 IMG_4101 IMG_4102 IMG_4103 IMG_4105 IMG_4106 IMG_4107 IMG_4109 IMG_4111 IMG_4113 IMG_4114 IMG_4091 IMG_4104

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here