Kruinpark-leerlinge in Gert Sibande-rugbyspan

0
558

AJ Fourie, Naudé Erasmus en André de Lange van Laerskool Kruinpark is gekies vir die o.12-Gert Sibande-rugbyspan wat aan die Mpumalanga-uitdunne gaan deelneem.

Kruinpark - 0.12 Rugby Gert Sibande