Kom lag saam vir liefdadigheid

0
690
Dieter Uken gaan vir die musiek sorg.

Laerskool Secunda bied op Saterdag, 14 Mei ’n Lag vir Liefdadigheid-vroueoggend en ’n Dryf vir ’n Doel-gholfdag by Graceland aan.
Die gasspreker vir die vroue-oggend is Elsabé Aldrich en Dieter Uken gaan vir die musiek sorg.
Die formaat vir die gholfdag is better ball, scramble drive, shotgun start en two scores to count.
Daar is groot pryse op die spel.
Vir meer inligting, skakel Lizelle by 017 634 7612 of stuur ’n e-pos na skakel@secundalaer.co.za.

LS Secunda liefdadigheid

Die gasspreker is Elsabé Aldrich.
Die gasspreker is Elsabé Aldrich.
Dieter Uken gaan vir die musiek sorg.
Dieter Uken gaan vir die musiek sorg.