Seniorburgers vier Vadersdag

0
679

Die Evander-seniorburgerklub het verlede Donderdag ’n Vadersdagete by Bosveldlapa geniet.
Hier is die pa’s van die dag: Chris Rautenbach, Danie Rautenbach, Neels Nauta en Jan Pretorius.

seniors

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here