Mense bloei by Secunda Mall

0
671

Teksa-bloeddiens het op Vrydag, 24 JunieWêreld-bloedskenkmaand gevier en bloed by Secunda Mall ingesamel.
Hiér is Tasha Reddi, Jani Zaayman (Secunda Mall), Siphosami Kamawendu, Bernelee Thokwane, Johanna Sibanyoni en Muzi Bulunga.
Dot Prinsloo, skakelbeampte van Teksa-bloeddiens, het die bestuur van Secunda Mall bedank vir die geleentheid.

Wêreld bloedskenk maand-Secunda Mall

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here