Isabel is vermis

0
683

Isabel (Bella) Koekemoer is vermis.
Sy is op Vrydag, 1 Julie laas op Secunda gesien.
Sy het met ’n goudkleurige Bantam bakkie 1.3XLI voertuig.
Dié bakkie het ’n wit kap op met ’n plakker wat lui: Cordon’s Bay Cape Town We Care met registrasienommer DSV409MP.
Lede van die sektorpolisie en die gemeenskap gaan vanaand om 18:00 by die eendedam bymekaar kom om haar te soek.

IMG-20160704-WA0005

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here