Woon Hobo-dans by

0
1629

Die Hobo-dans vind op Vrydag, 1 Julie by Unicordam plaas.
Mense moet aantrek volgens die tema en daar is lekker pryse om te wen.
Bespreek vroegtydig.
Almal is baie welkom om die dans by te woon, selfs kinders.
Heerlike boere-, sokkie-, country- en rock & roll musiek sal gespeel word.
Neem jou eie kosmandjie saam.
Om te bespreek, skakel Sandra by 072 394 1361.

Dans

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here