Leerlinge vaar goed in dramakompetisie

0
705
SONY DSC

Dié leerlinge van Laerskool Goedehoop het presteer in dié skool se interne dramakompetisie wat op 1 Junie plaasgevind het.
Hulle is (voor) Suzaan Thomas (eerste in graad 1), Juandri Fourie (eerste in graad 3) en An-Euné van Niekerk (eerste graad 2 asook algehele junior wenner).
Agter is Cheri Rudolph (eerste in graad 7), Johnke Prinsloo (eerste in graad 5 en algehele senior wenner) en Kayla Hurter (eersste in graad 4).

SONY DSC

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here