Bybelvasvra-spanne presteer

0
495
SONY DSC

Laerskool Goedehoop se Bybelvasvra A- en B-spanne het op 20 Mei aan die eerste nasionale ronde van die Bybelvasvra-kompetisie deelgeneem en presteer.
Goedehoop se A-span deel die vierde plek met Laerskool Hennopspark en is dus tweede in Mpumalanga terwyl die B-span 17de geëindig het en dus derde in Mpumalanga is.
Die twee spanne bestaan uit (voor) Morgan Blake, Suné Visser, Cheri Rudolph en Cara Strydom.
Agter is Clarize Winkler, JD Kotzé, De Clercq Stoltz en Ruan van der Merwe.

SONY DSC

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here