Kruinpark-atlete presteer

0
618

Dié atlete van Laerskool Kruinpark, het op Saterdag, 18 Junie aan die sewende landloopliga op eMbalenhle deelgeneem en goue medaljes verower.
Hulle is Jordan Webb (o.10), Xander Combrinck (o.12) en Luzelke van Wyk (o.9).

LS Kruinpark - landloop

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here