Annette en Patrys wen toernooi

0
779

Sasol-rolbalklub het op Saterdag, 18 Junie die klub se parespel-toernooi gehou.
Hiér is die klubpresident Piet van Aswegen (middel) saam met die wenners van die vroue-pare, Annette van Ryneveldt en Patrys Bekker.
Die mans-wenners was Gustav Kruger en Lanie Nel.

Rolbal

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here