Senior skaakspan vaar goed

0
301
SONY DSC

Laerskool Goedehoop se senior-skaakspan het op Saterdag, 14 Mei, aan die Super 12 Interprovinsiale Skaakkompetisie in Pretoria deelgeneem en 12de geëindig.
Goedehoop het ’n algehele 12de plek uit 23 skole behaal.
Die senior skaakspan bestaan uit (voor) Louis Enslin, Quenton Beukes, Juané van Zyl en Caitlin Viljoen.
Agter is Diaan van Vuuren, Kelvin Kriel, Armand van den Berg, Carel Alberts, Elgin Botterill, Gideon Thomas en Marius Strydom.

SONY DSC
SONY DSC

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here