Junior skaakspan eindig 14de

0
358
SONY DSC

Laerskool Goedhoop se junior skaakspan het op Saterdag, 7 Mei, aan die Super 12 Interprovinsiale Skaakkompetisie in Pretoria deelgeneem en ’n 14de plek behaal.
Goedehoop het algeheel 12de uit 23 skole geëindig.
Die junior-skaakspan bestaan uit (voor) Jeandré Beukes, Joshua van der Walt, Melani Slabbert, Ryan Lottering en Hanru Lategan.
Agter is Pierre-Devaughn Myburgh, Tharina Viljoen, Franco Bester en Amoré Rothner. Zené van Heerden en Zandre Pretorius was afwesig toe die foto geneem is.

SONY DSC

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here