Hoërskool Evander kry toekenning

0
1776

Hoërskool Evander het ’n toekenning van die Departement van Onderwys ontvang vir ’n skool wat goed bestuur word in die Hoëvelfrif-oostelike kring.
Hiér is die hoof, Jaco van Wyk, met die toekenning.

HS Evander - hoof

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here