Juandri is Mpumalanga-kampioen

0
503
SONY DSC

Juandri Fourie van Laerskool Goedehoop het die ATKV-Redenaarskompetisie wat op 3 Junie op Middelburg plaasgevind het, gewen in die Gr. 1-3-afdeling.
Sy is dus die Mpumalanga-kampioen en neem op 11 Augustus aan die eindronde deel.

SONY DSC

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here