Super Sokkie is om die draai

0
616

Die partytjie van die Jaar word op 25 Junie by Graceland aangebied.
Kurt Darren en Die Campbells gaan dan jou vir vier ure aaneen op die dansvloer wil sien by Super Sokkie.
Elke kunstenaar gaan twee of drie liedjies sing en dan oorgee aan die volgende kunstenaar.
Kaartjies kos R120 en is beskikbaar by Computicket of Checkers.
Die deure open reeds om 16:00.
Die rugbywedstryd tussen Suid-Afrika en Ierland sal om 17:00 op ’n groot skerm-televisie uitgesaai word.
Die Super Sokkie begin amptelik om 19:00.

Campbells

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here