Rata vier naamsverandering

0
1560

Rata (voorheen bekend as die Ondersteuningsraad) het onlangs hul naamsverandering in Franse fleur en geur gevier met ‘n gala-aand genaamd “A night in Paris”.
Dié geleentheid is in die Hervormede Kerk op Secunda se kerksaal gehou met Helena Hettema as gaskunstenaar.
Hiér is sy saam met die Rata-span.
Voor is Andries Pretorius (hoofkantoor), Helena Hettema en ds. Louw van der Linde (bestuurslid).
Agter is Hybri Vermaas (bestuurslid), Joey Muller (programbestuurder), Susan Bouwer (sekretaresse), Roelien van Greuning, Christa Barnard (bestuurslid) en Magriet Gerber (maatskaplike werker).

rata

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here