Sonnetjie sterf

0
1355
Marunell Maritz is Sondag dood nadat sy van ’n trekker afgeval het.

Marunell Maritz (5) is op Sondag, 5 Junie dood nadat sy op ’n trekker gespeel, afgeval en haar kop gestamp het.
“Sy was ons sonnetjie en ons ligstraaltjie,” het haar pa, Giepie Maritz, aan Die Bulletin gesê.
Marunell word op Saterdag, 11 Junie vanuit die N.G. Kerk op Charl Cilliers begrawe. Sy laat haar pa, Giepie, ma, Anelda Maritz, en ouer boetie, Juandré (8) na.

Marunell Maritz is Sondag dood nadat sy van ’n trekker afgeval het.
Marunell Maritz is Sondag dood nadat sy van ’n trekker afgeval het.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here