Kruinpark se eerste netbalspan eindig derde

0
972

Laerskool Kruinpark se eerste netbalspan het op Saterdag, 28 Mei aan die A-liga netbal-streekskampioenskap op Standerton deelgeneem en derde geëindig.
Die span bestaan uit (voor) René du Toit, Leandi Steyn, Rachel Gregory en Roché Lourens.
Agter is Zané Potgieter, Anél van Zyl en Chrisné Boshoff.

LS Kruinpark - eerste netbalspan

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here