Goedehoop se o.12A-span is Gert Sibande-wenners

0
647
SONY DSC

Laerskool Goedehoop se o.12A-netbalspan het op Saterdag, 28 Mei as die Gert Sibande-wenners uit die stryd getree.
Die span bestaan uit (voor) Chizelle Rossouw, Michelle Jacobs en Sharona Klein.
Agter is Anke Pretorius, Sulinda Coetzee (afrigter), Simoné Botha, Caylin Loock, Emmarentia Vijoen, Hantie Venter (afrigter) en Zelri de la Rey.

SONY DSC
SONY DSC

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here