Leerlinge in Bokkie-rugbyspan

0
945

Dié o.13-leerlinge van Laerskool Marietjie van Niekerk is vir die Mpumalanga Bokkie-rugbyspan gekies.
Hulle is Kyle du Toit, Wynand Venter, Armand Swanepoel, Jano van der Merwe en Derick Human.

LS Marietjie van Niekerk - Bokkiespan o.13

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here