Hoogies is Gert Sibande-wenners

0
1222

Hoërskool Hoogenhout se o.17A-netbalspan is as die Gert Sibande-wenners gekroon nadat hulle Standerton die naweek geklop het met 16-11 en Higveld Park High School met 24-6.
Die span bestaan uit Elizma Huyshamen (afrigter), Danelle de Klerk, Anneke Kapp, Reane Vergottini, Queen Vundla, Nombulelo Mahlangu, Tanye Reinders, Julance Groenewald en Venice Ferreira.

HS Hoogenhout - 17A Netbal-Gert Sibande

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here