Hokkieseuns gaan toer

0
640

Dié leerlinge van Jim van Tonderskool is vir die Mpumalanga LSEN o.19-seunssokkerspan gekies.
Hulle gaan vanaf 7 tot 16 Julie in Durban toer.
Hulle is (voor) Lebotswa Mthimkulu, Makhosini Nhlabathi en Sifiso Thembekwayo.
Agter is Ntokozo Nzimande, Thapelo Chwene en Philemon Makola.

jim2

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here