Neels is al 20 jaar hoof

0
1351

Laerskool Goedehoop se hoof, Neels Ferreira is al 20 jaar by dié skool.
Hy het op 1 April 1996 by Goedehoop begin.
Vir Neels is die welsyn van die skoolgemeenskap belangrik en eerste prioriteit.
Hy het ’n KPD- (Kompliment per dag) beleid.

LS Goedehoop - Neels Ferreira

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here