Hoogenhout is Gert Sibande-ligawenners

0
1489

Hoërskool Hoogenhout se o.15B-netbalspan is as die Gert Sibande-ligawenners gekroon.
Hulle het verlede naweek met Hoërskool Secunda kragte gemeet en hulle geklop met 12-11.
Die span bestaan uit Mbali Mthombeni, Ledine Beukes, Krizelle le Grange, Rochelle Le Grange, Patricia Baloyi, Monette Steyn, Kheto Khumalo en Nomfundo Ntlane.
Die afrigters is Marinda Richter en C.Jonk.

HS Hoogenhout - 15B Gert Sibande

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here