Goedehoop-leerlinge in Mussa-netbalspan

0
644
SONY DSC

Dié leerlinge van Laerskool Goedehoop is vir die Mussa-netbalspan gekies.
Dié spanne word volgens ’n kwota-stelsel gekies. Drie van die vyf meisies in die o.12-span is van Goedehoop.
Hulle is (voor) Anke Pretorius en Michelle Jacobs.
Agter is Zelri de la Rey en Nicole Lindeque.

SONY DSC

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here