Stoeiers ryg medaljes in

0
556
Dié lede van Sasol-stoeiklub het op Saterdag, 14 Mei aan die Mpumalanga Stoei-klubkampioenskap deelgeneem en presteer.

Lede van Sasol-stoeiklub het op Saterdag, 14 Mei aan die Mpumalanga-stoeiklubkampioenskap in Nelspruit deelgeneem en presteer.
Nathan Webb het goue medaljes in die Kadet Grieks-Romeinse- en die President Grieks-Romeinse afdelings losgestoei en Jaden Grobler ook ’n goue medalje in die o.11 jaar-afdeling losgestoei. Zak Manaia, Hans Schutte en Jordan Webb het in die lang termyn ontwikkelingsafdeling deelgeneem en ook medaljes ontvang.
Elma Webb en Manie van den Berg was spanbestuurders, Johan van den Berg en Nathan Webb was skeidsregters, Nico van den Berg en Zaack Manaia was afrigters, Chanelle Manaie was die mediese beampte en Lollie van den Berg was die administratiewe beampte (loting).
Skakel Sasol-stoeiklub by 082 343 7800.

Dié lede van Sasol-stoeiklub het op Saterdag, 14 Mei aan die Mpumalanga Stoei-klubkampioenskap deelgeneem en presteer.
Dié lede van Sasol-stoeiklub het op Saterdag, 14 Mei aan die Mpumalanga Stoei-klubkampioenskap deelgeneem en presteer.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here