Vrou in huis terwyl verdagte inbreek

0
639
Die huis in Bloekomstraat waar ’n verdagte vanoggend ingebreek het.

’n Verdagte het vanoggend by ’n huis in Bloekomstraat ingebreek en verskeie items gesteel.
Die inwoner was by die huis tydens die inbraak en het in die badkamer geskuil.
Sy het ’n mes by haar gehad.
Die verdagte het ’n skuifdeur oopgebreek en sodoende toegang tot die huis verkry.
Niemand is in die voorval beseer nie en die polisie ondersoek nog die saak.

IMG_2958

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here