Phillip in Hoëveld-tennisspan

0
516

Phillip Swart van Laerskool Kruinpark het aan die Interdistrikte Tenistoernooi deelgeneem en al sy wedstryde gewen.
Hy is deel van die o.13 Hoëveld-tennisspan en sy span het ook die toernooi gewen.

LS Kruinpark - Phillip Swart

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here