Britsies maak skoonskip

0
382

Dié Brits-kinders van Laerskool Marietjie van Niekerk het almal op Saterdag, 14 Mei aan die derde klubliga-landloopbyeenkoms deelgeneem en presteer.
Hulle is die drie boeties, Sakkie, Jason en Ricardo Brits wat elk ’n eerste plek behaal het en hul sussie, Meceila Brits, wat ’n tweede plek behaal het.
Ricardo, ’n Graad R-leerling, het al die hele jaar eerste plekke behaal en het ook aan die Suid-Afrikaanse Atletiek-kampioenskap deelgeneem.

LS Marietjie v Niekerk - Britsies

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here